The Moomie Blog and Forum

Top Ad Google

Welcome, Guest
Username: Password: Remember me
  • Page:
  • 1

TOPIC: Dagmoeder - Kempton Park

Dagmoeder - Kempton Park 3 years 4 months ago #163416

  • Nola
  • ( User )
  • Nola's Avatar
  • OFFLINE
  • Expert Boarder
  • Posts: 105
  • Karma: 0
Weet iemand van 'n oulike dagmoeder in Kempton Park.

My vriendin het dringend dagsorg nodig vir haar 10mnde oue seuntjie.

Dankie,
Nola.
The administrator has disabled public write access.

Re: Dagmoeder - Kempton Park 3 years 4 months ago #163462

  • Hlise
  • ( User )
  • Hlise's Avatar
  • OFFLINE
  • Gold Boarder
  • Posts: 165
  • Karma: 0
Hallo! EK kan nou nie die dagmoeders se name onthou nie maar ek het laas gevra by 'n kleuterskool in Benoni genaamd Ons Eie - miskien kan sy hul kontak en vra (die een se naam het begin met ietsie soos Pixies) . Hul het my na twee dames verwys.

My dogtertjie is in Smarties in High Road en is baie gelukkig. Hul neem eers kindertjies van 1 jaar (of wat ten minste kan loop).

Ek moet vir jou uitvind van'n dagmoeder in Kempton was 'n groot no-no is. Sy is baie duur en als lyk fantasties. My vriendin se dogtertjie was daar en het groot gedragsverteursings gehad. Hul het nou uitgevind by haar nuwe skool dat die vroutjie met heksery besig is en probeer die 'boompie buig' terwyl hy nog jonk is. Shocking!!!!! Ek dink die vrou is oorkant Jungle Tots of so iets. So please be aware!!!

As ek die name onthou van die vroutjies stuur ek dit aan.
The administrator has disabled public write access.
  • Page:
  • 1
Moderators: julz, MissesMom