file Raad en ondersteuning nodig!

2 years 1 month ago #281011 by Chazzy37

Ignel3 wrote: hi almal,
ons probeer al 14 maande om swanger te word, en het die laaste 3 maande Fertomid gebruik (baie soos clomid).
ek het die eerste siklus geovuleer, 2de siklus het ek swanger geword maar het in n miskraam geindig, 3de siklus het ek nie geovuleer nie.

ek het die afgelope maand (na my laaste siklus Fertomid) besluit om n paar maande op te hou probeer - aandag aan myself gee. 

ek het n vriendin wat my voorgestel het aan n kuie mengsel met die naam "mooi meisie" - wat glo binne weke jou help om swanger te word.
na soveel teleurstellings is ek maar baie skepties en raad op!l

ek het caffeine opgegee, ek het suiker opgegee, en het alcohol heel gelos, my man het ophou rook - ons het gewig verloor, begin oefen en gesonder eet.
ek weet net nie meer nie ….

verlede maand se miskraam het my gebreek, en toe moes ek na dit uitvind n vriendin van ons is swanger (voordat hul verloof geraak het) 

weet net nie meer wat om te doen nie!!

Halo ignel3,enige goeie nuus al vir 2020?ek weet hoe voel jy,eendag gee jy net op en die ander kry jy weer die moed om die ding aan te pak,ek was net soos jy clomid,fetomid en elke vitamien gebruik al,ma voel net my liggaam misluk my elke keer,maar ek glo daai spesiale dag gan kom,en o ja ek al 3miskrame gehet,dit was hartseer ma ons word net sterker deur alles.

Sent from my SM-J410F using Moomie mobile app

Please Log in or Create an account to join the conversation.

2 years 11 months ago #280800 by Babydreaming2017
Ai ek is so jammer. 

Ek het myne of Takealot bestel: Sfera Maca Extra Strength - 60 Capsules.
Gaan lees ook bietjie op oor Maca Root. 

Please Log in or Create an account to join the conversation.

2 years 11 months ago #280797 by Ignel3
Replied by Ignel3 on topic Raad en ondersteuning nodig!
baie baie Dankie!

ja die hele journey is maar nie makliklik nie!
het verlede week weer n toesie gedoen (weens ek wat nie myself gevoel het nie) en toe kom daar die ligste strepie op.
n week later, is hy steeds lig - maar vandag sin was negatief.
so my kop is behoorlik deurmekaar!

waar kry ek die Maca Root? waar kan ek bestel?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

2 years 11 months ago #280796 by Babydreaming2017
Hello, 

Ek is baie jammer om te hoor van jou miskraam. Dis 'n verskriklike ding om deur te gaan. Ek het 'n jaar terug ook 'n miskraam gehad. 

En na 'n jaar het ek weer swanger geword. Ek en my man het Staminogro en Omega 3 gedrink, En toe gaan lees ek bietjie op oor Maca Root.... WOW! So ja ek het vir ons bestel en ons altwee het max dose gevat. En daai maand het ek swanger en word. Maca Root is 'n super food en natuurlik. Probeer dit miskien Maca Root, Staminogro en Omega 3. 

Sterkte vir julle. 

Please Log in or Create an account to join the conversation.

2 years 11 months ago #280795 by Ignel3
hi almal,
ons probeer al 14 maande om swanger te word, en het die laaste 3 maande Fertomid gebruik (baie soos clomid).
ek het die eerste siklus geovuleer, 2de siklus het ek swanger geword maar het in n miskraam geindig, 3de siklus het ek nie geovuleer nie.

ek het die afgelope maand (na my laaste siklus Fertomid) besluit om n paar maande op te hou probeer - aandag aan myself gee. 

ek het n vriendin wat my voorgestel het aan n kuie mengsel met die naam "mooi meisie" - wat glo binne weke jou help om swanger te word.
na soveel teleurstellings is ek maar baie skepties en raad op!l

ek het caffeine opgegee, ek het suiker opgegee, en het alcohol heel gelos, my man het ophou rook - ons het gewig verloor, begin oefen en gesonder eet.
ek weet net nie meer nie ….

verlede maand se miskraam het my gebreek, en toe moes ek na dit uitvind n vriendin van ons is swanger (voordat hul verloof geraak het) 

weet net nie meer wat om te doen nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account