Wie woon hier? Featured

NB uitgewers stel bekend 'n nuwe kinder- en jeug boek, Wie woon hier?

"Ek woon in 'n gebou wat sewe verdiepings hoog is. Elke verdieping se deur lyk anders. Die eerste deur het baie slotte. Die gesin wat hier woon, is diewe. By die tweede deur is daar altyd baie modderspore. Dis waar die ou jagter en sy troeteltier woon . . ." 'n Fantastiese reis deur die verbeelding van 'n meisie wat elkeen van haar bure probeer voorstel deur net te kyk hoe hul voordeur lyk. Elke bladsy is gevul met eindelose besonderhede en verrassings!

Kyk na 'n oulike video hier: Wie woon hier?

 

 

Read 27 times
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account