Jayden Joubert, reg vir Gr.1 Featured

Jayden Joubert Jayden Joubert Foto verskaf

Jayden se skoolloopbaan het Woensdagoggend begin by Laerskool Du Preez van Wyk in Bronkhorstspruit.

Lisa Joubert, Jayden se mamma het namens Moomie vir hom ’n paar vrae gevra;

Wat dink jy gaan jy in Gr.1 doen?
“Ek gaan leer om te lees.”

Sien jy uit na die “groot skool”?
“Ja, ek sien baie uit daarna.”

Jayden is Lisa se tweede kind, “alhoewel ek hartseer was, is ook bly vir hom."

Read 307 times
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account