By Storiekis luister, speel en verbeel ons. Kinders moet lekker in die modder kan speel, hulle verbeelding kan gebruik om hulle eie stories uit te dink en leer om te luister na wat ander sê. Die Moomie Storiekis stories is geskryf, geillustreer en opgeneem as MP3's. Die stories het oulike klanke by en elke storie het drie inkleurprentjie wat jou kind kan inkleur. Sluit nou aan om jou 10 stories teen slegs R200 te ontvang!

Story Chest

Hoe werk dit?

As jy die vorm invul, sal ons jou kontak met ons bankbesonderhede. Wanneer jy vir ons die bewys van betaling terugstuur, sal jy jou eerste storie dieselfde dag in jou inboks ontvang. Vir die volgende 10 dae sal jou dag elke dag met 'n storie uit die Moomie Storiekis opgevrolik word. Ontmoet Sabik & Navi, twee vriende wat hulle wêreld ontdek en hulle verbeelding gebruik. Ontmoet ook die oulike Snuki & Fester, twee diere-maatjies wat net nie uit die moeilikheid kan bly nie!