Snuki en Fester kuier al te lekker op die plaas en ontdek baie nuwe dinge. Vind uit wat hulle als ondek.

Die liewe klein skapie kruip agter die muur weg toe Snuki en Fester aankom. Is die skapie dan bang?

Dis Snuki se gunsteling-ding om te doen - stap! Die hond by wie hulle kuier is egter nie so opgewonde nie.

Fester mag glad nie meer duiwe jaag nie. Nou treiter die duif-gesin vir arme Snuki.

Die gesin gaan met vakansie. Snuki beraam net planne om saam te gaan, tot iets van onder die sitplek praat.

Lina is besig om pop te speel. Snuki in die rondte, nou word hy rondgestoot in die stootwaentjie.

Snuki en Fester skrik hulle boeglam toe hulle 'n vreeslike geraas buite hoor! Wat maak die geraas?

Snuki soek sy blou bal oral! Hy kry dit nêrens. Waar kan dit wees? Help Snuki om sy blou bal te soek.

Sabik en Navi gaan terug na die klein muisie, want daar was iets wat Sabik baie gepla het.